Sam Fisher

[Intro]

Uh, tjekkit
[Verse 1]

Masters vannie art en imagery

Hulle na aap gimmicksDie industry oubaas hou vas aan die ou vlag

Wat die show gunWolfKraft op die forefront

Offer als op tot dat slaapendis ontwaak

Afrikaans ons taal

Trauma vorm part van

Coloured culture word gebruik soos ‘n pornstar

Net plesier niks liefde, laat ons war start

Plant die smart bombs tot die dag wat ons opblaas

[Chorus]

Ons is modern tech

Conscious rap wolwe wat die grond bewerk

Die’s vir MC’s

Ons is modern tech

Conscious rap wolwe wat die grond bewerk

Vir producers wat vision het[Verse 2]